051 410 0953   june@studbook.co.za  
Romagnolia Articles | Reuse Bul Vertoon

Reuse-Bul Vertoon


'n Bul wat die aarde laat dreun. Hierdie Romagnola-bul laat behoorlik die koppe op die Nampo-oesdag by Bothaville draai. Die bul Rensbou Unite weeg ’n verstommende 1300kg (1,3ton).

Mnr. Dail van Rensburg van die Rensbou-beestelers by Delareyville het sy groot beeste kom vertoon. Die Romagnola-ras is deur die Romeine gebruik om hul waens te sleep en hul bloedlyn is al langer as 2000 jaar suiwer, sê Van Rensburg.

 



ARTICLE INDEX  BACK TO TOP

 -



© Romagnola Cattle Breeders' Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Romagnola Cattle Breeders' Society.